Liesl Smith
Zoe kan nie wag vir haar kinderkinetika klasse. Dit gee haar baie meer selfvertroue en die lyfie raak net meer soepel en fiks. Baie dankie dat jy dit met soveel pret aanbied.
Liza de Beer
My seuntjie geniet die Kinderkinetika baie, veral die speletjies. Dit het ook sy MBK punt by die skool opgestoot. Dit is 'n goeie voorloper vir lewenslange fiksheid.
Liza de Beer
My kids enjoy every moment of kinderkinetics, they can't wait for the next class. The jumping, skipping, the games and all. It really is a good class for your kids to join. Godley principals.
Ursula Viljoen
Behalwe dat die Kinetics wondere gedoen het vir my kind se selfvertroue, help dit ook met haar lui spiertjies se ontwikkeling.